Die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP”) betuig sy opregte meegevoel met die famile en vriende van dr. Ferdi Hartzenberg, in lewe die laaste leier van die Konserwatiewe Party van Suid-Afrika, met die afsterwe van dr. Hartzenberg op 12 Maart 2021 in die ouderdom van 85 jaar.
Die AFRSP bid dr. Hartzenberg se familie en vriende die vertroosting van die Here toe.
Pretoria
13 Maart 2021
Uitgereik deur Adv Jurg Prinsloo SC
Leier, Afrikaner Selfbeskikking Party
Kontak: leier@afrsp.org.za
Vir onmiddelllike uitreiking
MEDIA STATEMENT
(Afrikaanse weergawe hierbo)
Pretoria
13 March 2021
Issued by Adv Jurg Prinsloo SC
Leader, Afrikaner Self-determination Party
Contact: leier@afrsp.org.za
For immediate release
SUBJECT: PASSING OF DR FERDI HARTZENBERG
The Afrikaner Self-determination Party (“AFRSP”) conveys its sincere condolences to the family and friends of Dr. Ferdi Hartzenberg, in life the last leader of the Conservative Party of South Africa, on his passing on 12 March 2021 at the age of 85.
The AFRSP prays that the family and friends of Dr. Hartzenberg will be blessed with the solace of God.