Ontwapening van Inwoners

Dit is ‘n feit daar waar die bevolking ontwapen is het die onderdrukking van Volke begin.

Dit gee ook vir die misdadiger vrye teuls om met hulle gesteelde wapens vrylik te roof en moor sonder dat die inwoners enige verweer het.

Wettige wapens moet net eenvoudig glad nie ingehandig word nie.

Willie Cloete

Onder-leier

Afrikaner Selfbeskikking Party

Foto: Beeld

https://www.netwerk24.com/Nuus/Politiek/minister-droom-van-dag-as-saners-nie-meer-wapens-het-20200114?fbclid=IwAR2QvtGX2709eRbhFuDTwvT1euzrr7Yn4xM8-AVfVuU3kBQU9JjkLEpBiNk