SONA 2020 – Mnr Willie Cloete van die ASP deel sy gedagtes
Die staatsrede of SONA het in werklikheid niks nuuts opgelewer nie. Dit was ‘n geweldige lang toespraak van niksseggende woorde.
Die staatsrede of SONA het in werklikheid niks nuuts opgelewer nie. Dit was ‘n geweldige lang toespraak van niksseggende woorde.
Die Suid Afrikaanse regering sit met hulle vinger in hulle ore want hulle geloofwaardigheid bestaan net nie meer nie. Ramaphosa as President het geen geloofwaardigheid meer nie want sy oggend en aand praatjies stem glad nie meer ooreen nie. Dit is tipies vakbond taktiek kom met ‘n klomp verskuilde agendas na die onderhandelings tafel en …
“Julle hele ekonomie was gekaap! Hoeveel mense dien vonisse uit?” -Richard Quest Read More »