Henry White, Secretary

Afsterwe van meneer Henry White

Die sekretaris van die dagbestuur van die Afrikaner Selfbeskikking Party, meneer Henry White, is op Dinsdag 6 Julie 2021 na ń kort siekbed oorlede. Henry was in woord en daad ń inspirerende Christen-volksgenoot en mede-stryder vir ons selfbeskikking. Ons dank ons Vader vir die tyd wat hy aan ons gegee is. Die party betuig graag sy opregte meegevoel met al Henry se familie en vriende.

Adv Jurg Prinsloo SC
Adv Jurg Prinsloo SC Leier

UITGEREIK DEUR ADV. JURG PRINSLOO SC, LEIER, AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY

Kontaknommer: 0824142687

E: Ieier@afrsp.org.za