Webwerf lidmaatskap registrasie

Afrikaner Selfbeskikking Party dek foto is die volle kenteken van die ASP wat die naam van die Party in beide Afrikaans en Engels uitbeeld, met die kasteel embleem aan die linkerkant van die skrif. Aan die bo en onderkant van die figuur is twwe bande. Diie boonste band is oranje en die onderste band is blou. Hierdie kleure simboliseer ons Nederlandse herkoms in die sin dat dit ook die kleure van die Nederlandse Prinse vlag was en die basis was van die vlag van die Republiek van Suid-Afika

Aansoek om WEBWERF lidmaatskap

Hierdie kontak vorm dien as aansoek om lidmaatskap op die webwerf, nie party lidmaatskap registrasie nie












*Deur “Ek stem ooreen” te kies, dui U aan dat U die bepalings en voorwaardes van die webwerf deur gelees het en instem tot die vereistes daarin gestel. U stem ook ooreen dat U ons Privaatheid Beleid gelees het, U vergewis het van die tipe inligting wat ons invorder, hoe ons dit invorder, waar ons dit stoor, vir watter redes ons dit stoor, hoe ons dit toepas en met watter platforms hierdie platform inligting deel ten einde U ervaring op hierdie platform optimaal te kan ontwikkel.

**Neem asb kennis dat subskripsie tot hierdie webwerf slegs beskikbaar is aan geregistreerde lidmate van die Afrikaner Selfbeskikking Party wie persoonlik onderneem om nie minder nie as ‘n minimum van R50.00 p/maand aan die party te skenk om by te dra tot die kostes verbonde daaraan om so ‘n projek te finansier.

Bydraes

BANK: ABSA
Rekening Naam: Afrikaner Selfbeskikking Party
Rekening No: 4084235980