Wetsgehoorsame mense en die Strafproseswet
Artikel 42 (3) van die Strafproseswet 51 van 1977 magtig alle privaatpersone wat die eienaar, wettige okkupeerder of persoon in beheer van eiendom is met betrekking waartoe iemand gevind word ENIGE misdaad pleeg, mag sonder ń lasbrief so ń misdadiger in hegtenis neem. Die persoon mag selfs iemand anders magtig om die inhegtenisneming sonder ń lasbrief uit te voer.
Wetsgehoorsame mense en die Strafproseswet Read More »