Die Afrikaner Osse wat ingespan is bd Ossewa waas 'n groot trekpleister onder alle feesgangers, jonk en oud. In hierdie foto is dit duidelik hoe die kinders dit geniet het om op hierdie ossewa rond te rits

Majuba Dag Fees

Die Majuba dag fees is die herdenking van die slag van Majuba is een van ons Volk se belangrikste datums op die Afrikaner se volkskalender.

Majuba Dag Fees Read More »