Welkom op die Afrikaner Selfbeskikking Party webwerf
MediaVerklarings
Vind ons mediaverklarings hier of besoek die Mediaverklarings skakel in die keuselys hier bo
ANC SE TOTALE AANSLAG TEEN SUID-AFRIKAANSE LIGVELLIGES.
OPROEP. 20 NOVEMBER 2023. UITGEREIK DEUR ADV. JURG...
Lees VerderMATRIEK EINDEKSAMEN
MEDIAVERKLARING GEEN EMBARGOKLERKSDORP, SUID-AFRIKA30 OKTOBER 2023UITGEREIK DEUR ADV. PIETER AUCAMP,...
Lees VerderONDERWERP: DIE “BELA”-WETSONTWERP: ʼn VERDERE DOELBEWUSTE AANSLAG TEEN AFRIKAANSE ONDERRIG.
MEDIAVERKLARING ROODEPOORT, SUID-AFRIKA GEEN EMBARGO MAANDAG 23 OKTOBER 2023. (English...
Lees VerderSUBJECT: TERRORIST ATTACK ON ISRAEL ON 7 OCTOBER 2023
MEDIA STATEMENT ROODEPOORT, SOUTH AFRICA NO EMBARGO TUESDAY 17 OCTOBER...
Lees VerderStrewe
Die AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY is onherroeplik verbind tot die verkryging van ons volk se vryheid in ons vaderland onder ons eie regering
Selfbeskikking is die reg van ‘n volk om oor elke faset van sy bestaan, sonder inmenging, self te beslis.
- Die Party aanvaar as uitgangspunt dat die vreedsame naasbestaan van volke, en onderlinge samewerking tussen hulle, die beste gedien kan word deur die volle verwesenliking van elkeen se reg op selfbeskikking.
- Selfbeskikking vir ons volk, die Afrikanervolk, sal met al die mag tot die Party se beskikking nagestreef word.
- Terselfdertyd word alle ander volke se reg op volle politieke selfbeskikking erken.
- Volle politieke selfbeskikking kan alleen verwesenlik word deur die maksimale vestiging van elke volk in sy eie gebied.
- Magsdeling, in watter vorm en op watter vlak ook al, is onversoenbaar met ons volk se selfbeskikking en word verwerp.
Ons is baie trots op ons Dagbestuur en Takvoorsitters. Kyk gerus na ons Party Leiding blad vir meer inligting