Sluit Aan

Sluit asb aan as ‘n lid van die Afrikaner Selfbeskikking Party. Daar is geen kostes of enige verpligtinge betrokke om aan te sluit as ‘n lid nie. Maar dit sal ons help om ‘n bepaaling en groei van die party te monitor.

Al wat u hoef te doen is voltooi asb die onderstaande form.

Hiermee doen ek aansoek om lidmaatskap van die Afrikaner Selfbeskikking Party. Ek is nie lid van enige ander politieke party of ʼn geheime organisasie nie.

    By voorbaat dankie vir u onder steuning

    Indien u sukkel kan u ons kontak vir meer hulp.