Ontmoet die Afrikaner Selfbeskikking Party (AFRSP) Leierskap.

Die bekwame leiers van die Afrikaner Selfbeskikking Party (AFRSP).

Hier kan u meer besonderhede kry oor ons dagbestuur en hulle CVs

Ons is baie trots op ons Partyleierskap en wil graag hier meer besonderhede oor hulle met u deel.  Die AFRSP het  ‘n nuwe dagbestuur verkies. Soos uit hul CV’s gesien kan word, beskik die dagbestuurslede oor die deskundigheid en ervaring wat nodig is om die nodige stappe te neem om beslag te gee aan ons volk se Volkeregtelike  reg op selfbeskikking. Meer foto’s en inligting sal mettertyd hier bygevoeg word. 

Om hulle CV’s te besigtig kan u op hulle fotos klik en dan op die skakels wat na hulle CV’s lei.

DAGBESTUURS LEDE

Adv Jurg Prinsloo SC

Leier

Adv. Jurg Prinsloo SC is tans die leier van die Afrikaner Selfbeskikking Party. Klik hier om sy CV te besigtig

Picture1

Adv Pieter Aucamp.

Onderleier

Adv Pieter Aucamp. is tans ons Onderleier. 

peet fouche

Mnr. Peet Fouche

Sekretaris en tesourier

Mnr. Peet Fouche is ons Sekretaris en tesourier. Sy CV sal binnekort bygevoeg word.

Stephan Aucamp

Mnr Stephan Aucamp.

Kommunikasiebestuurder

Mnr Pieter Smit.

Jeugverteenwoordiger

Mev Alida Fouché

Damesverteenwoordiger

Mev Alida Fouché is ons Damesverteenwoordiger

Mnr George Kieser

Addisionele lede

Mnr George Kieser is ‘n addiosenele lid van ons dagbestuur

Mnr, Lukas McDonald

Addisionele lede

Mnr Lukas McDonald is ‘n addiosenele lid van ons dagbestuur