Kontak

Afrikaner Selfbeskikking Party dek foto is die volle kenteken van die ASP wat die naam van die Party in beide Afrikaans en Engels uitbeeld, met die kasteel embleem aan die linkerkant van die skrif. Aan die bo en onderkant van die figuur is twwe bande. Diie boonste band is oranje en die onderste band is blou. Hierdie kleure simboliseer ons Nederlandse herkoms in die sin dat dit ook die kleure van die Nederlandse Prinse vlag was en die basis was van die vlag van die Republiek van Suid-Afika

Algemene Kontakvorm

Die doel van hierdie kontak vorm is om navrae in te vorder en dan te beantwoord. Gereelde navrae sal gebruik word om die Gereelde vrae blad met inligting te voer.