Die welbekende nasionalistiese party, FRONT NASIONAAL (Suid-Afrika) het Vrydagnag 10 Januarie 2020 op ʼn buitengewone Nasionale Kongres besluit om sy naam te verander na AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY

Media-verklaring: Afrikaner Selfbeskikking Party Geloods