Kommunisme

Mediaverklaring: Afrikaner Selfbeskikking Party Pretoria 18 Februarie 2020

Onderwerp: Die EFF se set om hul gemeenskaplike kommunistiese agenda met die ANC te beskerm. Op Donderdag 13 Februarie 2020 moes die kommunistiese ANC regime in die Suid-Afrikaanse parlement die fokuspunt gewees het as die vernietigers van die eens welgestelde, veilige en beskaafde land, Suid- Afrika. Die toespraak van die ANC-president, Cyril Ramaphosa, sou noodwendig
Lees die artikel verder…

Die ANC openbaar sy onwettige verskuilde politieke agenda met onteiening van eiendom sonder vergoeding.

Media Verklaring Afrikaner Selfbeskikking Party, Pretoria, 22 Januarie 2020

Onderwerp: Die ANC versnel die skepping van ‘n kommunistiese rewolusionêre klimaat in Suid-Afrika Eers het die ANC president en huidige president van Suid-Afrika, Cyril Ramaphosa tydens sy sogenaamde “Versoeningsdag”-toespraak op 16 Desember 2019 valslik beweer dat die Voortrekkers van 1838 “invallers” in Zoeloe-grongebied was en dat die Zoeloe-krygers wat hulle op 16 Desember 1838 by
Lees die artikel verder…