Welkom op die Afrikaner Selfbeskikking Party webwerf
MediaVerklarings
Vind ons mediaverklarings hier of besoek die Mediaverklarings skakel in die keuselys hier bo
Onderwerp: KAIROS NETWERK se familiebyeenkoms – Pretoria 21 en 22 Julie 2022
Die leier van die Afrikaner Selfbeskikking Party het vandag in...
Lees VerderDissipline is onontbeerlik vir sukses in enige organisasie
Dissipline is onontbeerlik vir sukses in enige organisasie. Destemeer in...
Lees VerderDIE OOGLOPENDE VALS VERDUIDELIKINGS VIR POETIN SE INVAL IN OEKRAïNE
Die wêreld is geskok deur die inval van Russiese magte...
Lees VerderOnderwerp: BRAND IN DIE PARLEMENT VAN SUID-AFRIKA – 2 JANUARIE 2022
Die Afrikaner Selfbeskikking Party het sedert vroeg op 2 Januarie...
Lees VerderStrewe
Die AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY is onherroeplik verbind tot die verkryging van ons volk se vryheid in ons vaderland onder ons eie regering
Selfbeskikking is die reg van ‘n volk om oor elke faset van sy bestaan, sonder inmenging, self te beslis.
- Die Party aanvaar as uitgangspunt dat die vreedsame naasbestaan van volke, en onderlinge samewerking tussen hulle, die beste gedien kan word deur die volle verwesenliking van elkeen se reg op selfbeskikking.
- Selfbeskikking vir ons volk, die Afrikanervolk, sal met al die mag tot die Party se beskikking nagestreef word.
- Terselfdertyd word alle ander volke se reg op volle politieke selfbeskikking erken.
- Volle politieke selfbeskikking kan alleen verwesenlik word deur die maksimale vestiging van elke volk in sy eie gebied.
- Magsdeling, in watter vorm en op watter vlak ook al, is onversoenbaar met ons volk se selfbeskikking en word verwerp.
Ons is baie trots op ons Dagbestuur en Takvoorsitters. Kyk gerus na ons Party Leiding blad vir meer inligting
Nuus en Gerbeure
2 weeks ago
3 weeks ago
5 months ago
5 months ago
5 months ago